CMDA skort bedrywighede op

Loading player...
Die Raad van die Casterbridge Music Development
Academy (CMDA) het besluit om alle bedrywighede van vandag af op te skort. Die fokus verskuif nou na intensiewe fondsinsameling en hulpbronmobilisering om die nodige befondsing te verseker om bedrywighede te hervat.
Thapelo Lekwane gesels met ons.
31 Mar Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min