“Gin Gesig”: Waar die lag en die seer saam dans

Loading player...
Ek praat Dillon Lerm oor sy nuwe enkelsnit Gin Gesig — ’n lied wat die kontras tussen die lekker van die oomblik en die onvermydelike “lelike gesig” van lewens se swaar oomblikke vasvang. Met sy kenmerkende Afrikaanse styl en stories wat aan die hart vat, wys Dillon weer hoekom hy een van die mees opwindende stemme in plaaslike musiek is.
2 Apr English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

“Droom Te Klein” – Waar ons drome weer groot word

In hierdie intieme radioonderhoud praat Renaldo oor sy nuutste enkelsnit wat meer is as net ’n liedjie — dit is ’n terugkeer na die onskuld, die moed en die onvervaarde hoop van ons jongste self. “Ons droom te klein,” sê hy — nie omdat ons drome nie kan waar word…
21 Apr 7 min