
Witskrif oor vlugtelinge kry groenlig in SA
Loading player...
Die kabinet het die hersiene Witskrif oor Burgerskap, Immigrasie en Vlugtelingbeskerming goedgekeur. Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê bestaande wette word in een raamwerk saamgevoeg om teenstrydighede te verwyder. Die beleid versterk visumhervormings, digitale stelsels en nasionale veiligheid, en die eerste veilige-land-beginsel word bekendgestel. Sy voeg by dit maak die afbakening van poste vir burgers moontlik, en balanseer dit met asielsoekers se reg om wettig te werk:

