Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs
Loading player...
Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup.
Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van die topvier sal begin vorm namate die toernooi verby die halfpadmerk beweeg.
Die kragtige binnesenter, Jandré de Beer, wat die span in Duan Pretorius se afwesigheid as kaptein gelei het, het aan OFM Sport gesê dit is ’n wedstryd wat geen ekstra motivering nodig het nie.