
Donker wolke pak oor die SAL saam te midde van finansiële chaos
Loading player...
Dr Joachim Vermooten, onafhanklike vervoerekonoom, deel sy indrukke oor prof. John Lamola en ander uitvoerende beamptes se bedankings by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), asook probleme met die lugdiens se finansiële state.

