
#29 Die bankroof – Episode 29
Loading player...
Die vorige aand se skokkende verkiesingsuitslag word druk bespreek. Kaptein Van Rooy is klaar besig met sy volgende dringende ondersoek. Magriet word tot in haar fondamente geskud.

