Hannes Bester - 'n Wonderwerk-storie van deursettingsvermoë!

Loading player...
Müller gesels vandag met Hannes Bester. Hannes is ‘n fietsryer wat na ‘n ongeluk heeltemal verlam was. ‘n Wonderwerk-storie van deursettingsvermoë! Hy is weer op die fiets en dis verstommend hoeveel kilometer hy tans aflê
19 Apr Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals

Other recent episodes

'n Storie van Afghanistan...

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louis Albertyn - 'n man met 'n interessante storie oor Afghanistan - en hoe dit sy lewe beïnvloed het…
16 Aug 22 min