
John Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief
Loading player...
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens John Deere ook te bedank.



