Watse geheime van jou lyf is sigbaar in jou bloed?

Loading player...
Pulane gesels met Marna Albertyn oor “Live Blood Analyses” en wat hulle alles in jou bloed kan raaksien.
Is jou onverklaarbare moegheid of algehele lam-en-tam gevoel iets waarop jy sukkel om antwoorde te kry? Jy was al by meer as een dokter, en dit voel steeds nie of julle agter die kap van die byl kan kom nie… Dan het jy dalk iets soos parasiete of kandida waarvan jy nie eens weet nie.
21 Apr English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Nuts about Nuts... Wat is die goed en die sleg van neute.

Pulane Nel-Sekepe gesels met Will van der Merwe,’n kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor alles en nog wat i.v.m wat ons moet weet van neute. Van 'Social Media Trends' tot die ware feite oor die voedingswaarde. Hoekom dit 'n 'superfood' is, en werk dit werklik as 'n anti-oxidant.
8 Jun 11 min

Hardwerkend of Uitgebrand... kan jou dryfkrag jou dalk siek maak?

Pulane Nel-Sekepe gesels met Dr. Michelle Weyers oor 'Burnout'. Dr. Weyers is ’n huisarts met ’n nagraadse kwalifikasie in sportgeneeskunde. Sy praktiseer tans funksionele en integratiewe medisyne met ’n spesiale belangstelling in burn-out en chroniese moegheid. Nadat sy self in 2017 deur burn-out gegaan het, het sy ’n besondere passie…
2 Jun 16 min

Het jou uiterlike styl 'n impak op jou innerlike gemoed?

Beslis ja! Elzaan van der Merwe gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe die klere wat jy dra jou kan maak goed voel, of sleg voel, en dit het 'n groot impak op jou gemoed vir elke dag. Sy verduidelik wat is die verskil tussen mode en styl, en hoe jy…
27 May 9 min

Het jou limfstelsel dreinering nodig?

Health is Wealth. Excercise, healthy diets and regular movement are about far more than looking good. It's about feeling good, maybe not immediately, but tomorrow and everyday thereafter. Wellness Wednesdays explores all the ways you can priorotise your health to be able to live a happier, fuller and healthier life.
8 Apr 7 min