
#OntbytMetDoepieEnNina - Doepie doen Pilates in Pienk Tights
Loading player...
Doep het gekla oor sy ouderdom en soepelheid. Hy het dit goed gedink om dalk by n pilates klas te gaan aanklop. Dink nie hy het geweet waarvoor hy homself inlaat nie.

