Agriskoops - 23 April 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Caria Grobler. Sy is die bemarkingsbestuurder by Pioneer Seeds in Suid-Afrika en het met ons gesels oor hoe Pioneer veral ook jong boere in die land bystaan. Sy verduidelik dat Pioneer relevant vir ’n nuwe generasie boere bly terwyl hulle hierdie jaar hul 100 jaar van diens aan boere vier.
23 Apr 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 11 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy verduidelik wat ‘n ideale energie-oplossing vir vandag se boerdery behels, hoe Herhold’t boere met gepaste oplossings vir hul plase help en wat dit beteken wanneer ʼn boer met Herhorldt’s Group as langtermyn-vennoot werk.
11 May 2AM 4 min

Agriskoops - 08 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor padveiligheid en tegnologie wat besighede help om hul voertuie en bestuurders beter te bestuur. Sy verduidelik waarom dit so belangrik, veral in Suid-Afrika, en hoe Baytrac se kamera-oplossings verskil van 'n gewone…
8 May 4AM 4 min

Agriskoops - 07 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor veiligheid op groot en afgeleë plase of afgeleë areas op jou plaas waar daar nie toegang tot elektrisiteit is nie. Hulle bied unieke oplossings om hiermee te help.
7 May 2AM 4 min

Agriskoops - 06 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn veekundige van Feedtek, Carina le Roux. Carina vertel ons meer oor Feedtek en wat hulle boere bied. Sy gee ook ʼn oorsig wat boere kan verwag by die Feedtek uitstalling by volgende week se Nampo Oesdag.
6 May 4AM 4 min

Agriskoops - 05 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Hein van Graan van SABI. Hy verduidelik die belangrikheid van besproeiingskedulering en die rol van ’n goeie besproeiingsisteem met besproeiingskedulering. Hy gee ook ’n oorsig van grondvogmonitering en outomatisering in hierdie proses.
5 May 4AM 4 min