
Een oorlewende in minibus na gru Arandis-ongeluk
Loading player...
Emergency Medical Services was van die nooddienste wat op die toneel was by die noodlottige ongeluk naby Arandis Woensdagaand. ‘n Minibus van voor teen ‘n vragmotor gebots met agt insittendes daarin. Die 48-jarige vragmotorbestuurder het beserings opgedoen en volgens Brendon Scott van die nooddiens, het een insittende in die minibus ook oorleef na hy uit die voertuig gegooi is.

