#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Loading player...
Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen.
NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes