
Hantavirus: SA-owerhede sê geen rede tot paniek nie
Loading player...
Die departement van gesondheid het die publiek gerusgestel en gesê daar is geen rede tot paniek na die dood van drie mense wat ná 'n Atlantiese vaart positief getoets het vir die hantavirus. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes doen kontakopsporing, terwyl die Wêreldgesondheidsorganisasie 'n internasionale reaksie lei om die uitbreking te beperk. Foster Mohale van die departement sê daar is min gevaar vir die publiek:

