Sekuriteit met Securicon: Samewerking help die gemeenskap

Loading player...
Callum Mac Pherson van Securicon gesels weekliks met Laeveld Brunch oor veiligheid. Hy vertel meer oor hul betrokkenheid by die soektog na 'n vermiste sakeman in die Komatirivier die afgelope week.
7 May Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min