Geniet die lewe na 50!

Loading player...
In vandag se program gesels Joyce Jacobs met Wynand Pretorius van Ezgo Gholfkarretjies oor hoe ‘n mens weer die lewe kan geniet na 50 en met onafhanklikheid kan beweeg, in gemak terwyl jy kyk na jou emosionele welstand
11 May Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Fibromialgie en die behandeling van pyn wat dit veroorsaak

In vandag se program Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Dr Russel Raath, ‘n Chronies Pyn Spesialis van Jacaranda Hospitaal oor die kontroversiële siekte Fibromialgie en die behandeling van pyn wat die siekte veroorsaak
29 Jun 30 min

Hoë kwaliteit water

In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Hoë kwaliteit water as boublok vir gesondheid en vir die voorkoming van chroniese siekte. Joyce Jacobs gesels vandag met Mia van Agua é Vida Lewende Water en met Dr. Alida Naude oor Balans.
22 Jun 29 min

Die krag van vergifnis

In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Die krag van vergifnis. Hoe kan jy instap in ‘n nuwe lewe van mag en outoriteit omdat jy kon vergewe? Joyce Jacobs gesels vandag met die geliefde Sanet Deysel van Radio Kansel in ‘n baie besonderse gesprek van ewigheidswaarde.
15 Jun 33 min

Lig in die laaste seisoen

In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Lig in die Laaste Seisoen. Waardigheid, sorge en hoop wanneer die lewe verander. Joyce Jacobs gesels vandag met die ervare Dorothy Wye van Centurion Hospice in ‘n baie besonderse gesprek van ewigheidswaarde.
8 Jun 36 min