
Ariana keer terug met nuwe enkelsnit "As Ek Lief Is" – 'n Storie van loslaat en vertroue
Loading player...
"Dis swaar om jou te laat gaan, en te vertrou ek sal jou weer sien." Ariana se nuwe liedjie "As Ek Lief Is" tref reg in die hart. Luister nou.





