
NWU: Prof. Rojanette Coetzee
Loading player...
Yolanda Maartens en Prof. Rojanette Coetzee gesels oor wat as die grootste uitdagings in landbou nie oor die kweek van kos gaan nie, maar oor hoe alles met mekaar skakel? Hierdie gesprek verken hoe stelselsdenke, tegnologie en slimmer ontwerp verander hoe ons na boerdery en voedselsekerheid moet kyk





