Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis
Loading player...
Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle.
Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp dringend opsoek, en na watter simptome moet mense oplet.
Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp dringend opsoek, en na watter simptome moet mense oplet.