
Robbie Wessels se Nuwe Liedjie
Loading player...
Robbie Wessels het onlangs 'n nuwe liedjie vrygestel en die lied is geïnspireer deur ’n persoonlike tyd in sy lewe toe hy rus gaan soek het aan die Weskus… en dit gevind het in Lambertsbaai. Dis ’n eerlike, opregte song oor ontsnap, asemhaal en weer jouself vind.





