🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026
Loading player...
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese “rewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱
🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is?
🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer?
🏡🤝🌍 Hoe kan ontwikkeling én natuurbewaring hand aan hand saamwerk?
Mareo vertel hoe hulle besig is om die gebied stap vir stap terug te bring na ’n meer natuurlike omgewing — tot voordeel van beide die mens én die natuur. 🌊🌱 SFM Streek RADIO hou jou op hoogte van omgewingsake wat ons almal raak en wys hoe volhoubare denke ’n verskil kan maak in die Tuinroete.
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
🎧 Luister weer:
#KusTotKruin #Rewilding #Bewaring #Boggomsbaai #Natuur #Omgewing #Tuinroete #SFMStreekRADIO #Volhoubaarheid #EkoOntwikkeling