Schwabie praat oor "Alles" dié nuwe enkelsnit wat elke hart raak wat al ooit bang was om weer lief te hê
Loading player...
In sy nuwe enkelsnit "Alles" vang Schwabie daardie universele gevoel vas. Die oomblik wanneer jy besef jy is besig om verlief te raak, maar die vrees vir 'n gebroke hart wil jou keer. Met sy kenmerkende eenvoudige maar elegante styl vertel hy 'n storie wat soos 'n spieël vir die siel voel.
Ons het met Schwabie gesels oor die inspirasie agter die liedjie, wat "Alles" vir hom persoonlik beteken, en hoekom hy glo dat die grootste risiko in die lewe is om nie lief te hê nie.
Ons het met Schwabie gesels oor die inspirasie agter die liedjie, wat "Alles" vir hom persoonlik beteken, en hoekom hy glo dat die grootste risiko in die lewe is om nie lief te hê nie.