#WeeksdaeVibesMetVenita - Boshoff Arendse | 1 Junie 

Loading player...
Boshoff Arendse gesels met Venita oor sy nuuste enkelsnit 'Arend'. Arend gaan oor identiteit, ‘anders’ voel, grootword en om uiteindelik die realiteit van wat die lewe regtig is, te aanvaar.
1 Jun English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min