Frans Steyn - Vertooning teen die Lusitanos en Jooste Nel
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het aangedui dat ’n nuweling Woensdag in die Toyota Uitdaagreeks-wedstryd teen Roemenië A in Bloemfontein sy kans kan kry.
Die Cheetahs het hul veldtog in die reeks afgeskop met ’n oortuigende sege van 54-24 oor Portugal, waarin hulle veral in die eerste helfte uitstekend vertoon het.
Steyn sal veranderinge aanbring aan die span wat Portugal geklop het, maar hy het aan OFM Sport gesê hulle is beïndruk met die vordering van die sterk binnesenter, Jooste Nel.
Woensdag se kragmeting by die Toyota Stadion skop om 18:00 af.