Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan

Loading player...
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 01:56 Ramaphosa se plan
  • 09:54 Waar die ware gesag lê
  • 16:21 Daar is ’n plan, maar...
  • 19:25 ’n Eerlike polisieman
10 Jun Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min