#WeeksdaeVibesMetVenita - Erin Elliot | 10 Junie

Loading player...
Erin Elliot gesels met Venita oor haar nuutste enkelsnit 'Unhinged Hall Of Fame' en haar opkomende album met dieselfde naam. Sy vertel hoe sy die storie van haar 30's wou vertel het en vir mense net weer bewys dat jy kan doen wat jy wil, waneer jy wil - solank dit jou gelukkig maak
10 Jun English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min