Israel en Hisbolla baklei te lank, te veel dood - Trump

Loading player...
President Donald Trump van Amerika het Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, gekritiseer en sê hy moet “verantwoordeliker” optree in Libanon. Sowat 27 mense is die afgelope 24 uur in Israelse lugaanvalle in Libanon dood, wat die dodetal op 3 783 te staan bring. Amerika en Iran het ʼn ooreenkoms bereik waarvolgens die oorlog op alle fronte, insluitend Libanon, beëindig word. Trump sê Israel veg reeds te lank teen Hisbolla en te veel mense sterf:
17 Jun 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Bek-en-klouseer bedreig breër landbou-ekonomie

Bank Windhoek se besturende direkteur, James Chapman, waarsku dat bek-en-klouseer nie net boere raak nie, maar die lewensbestaan van sowat 70 persent van Namibiërs wat deur landbou ondersteun word, bedreig. Hy sê gestaakte veeveilings plaas kontantvloei onder druk en raak ook streekdorpe. Chapman het by die 2026 Bank Windhoek Landboureeks…
30 Oct 6AM 1 min

Bank van Namibië verlig finansiële druk op boere

Die Bank van Namibië stel beleidsveranderinge in om finansiële druk op boere en landboubesighede wat deur bek-en-klouseer en El Niño-verwante droogte geraak word, te verlig. Adjunk-goewerneur Leonie Dunn het die maatreëls vanoggend aangekondig, wat banke groter buigsaamheid gee om sukkelende landbouleners by te staan.
30 Oct 6AM 1 min

SA kies Durban as voorkeur-gasheerstad vir Olimpiese Spele-bod

Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee het Durban aangewys as voorkeur-gasheerstad vir sy bod om die Olimpiese en Paralimpiese Spele in 2036 of 2040 aan te bied. Die kabinet het die bod goedgekeur. Johannesburg en Kaapstad is ook as moontlike kandidaat-stede oorweeg. Sewe lande het belangstelling uitgespreek om 2036 se…
30 Oct 5AM 1 min

Geïsoleerde buie oor naweek in noordweste en kusgebiede

Onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema voorspel droë toestande oor sentraal- en suidelike Namibië, met geïsoleerde buie wat oor die naweek in die noordweste en langs dele van die kus verwag word. Reënval sal na verwagting teen Sondag ooswaarts versprei voordat dit Maandag afneem.
30 Oct 5AM 1 min

Wandile Sihlobo: SA se AGOA-uitsluiting nie katastrofies nie

Die presidensiële Landbou-gesant, Wandile Sihlobo, sê indien Suid-Afrika toegang tot die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika sou verloor, dit uitdagings vir verskeie landboubedrywe sou skep, maar dit sal nie katastrofies wees nie. Die land was die grootste begunstigde van AGOA, waarkragtens deelnemende lande belastingvrye toegang tot die Amerikaanse…
30 Oct 4AM 1 min