Agriskoops - 22 Junie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy gesels oor toekoms van varkproduksie in Suid-Afrika en hoe die bedryf meer volhoubaar word.
22 Jun 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 10 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons: 'n gemeenskapsprojek wat deur samewerking tussen AfriForum, Saai en die Barolong Boo Seleka-kultuurgemeenskap voedselsekerheid, werksgeleenthede en hoop vir die gemeenskap in Thaba ’Nchu, buite Bloemfontein skep. Ons hoor hoe dié projek oor ses jaar ontwikkel het tot 'n suksesverhaal wat reeds skole, bejaardes en…
10 Jul 2AM 5 min

Agriskoops - 9 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tanja Potgieter van die maatskappy InteliGro. Sy gesels oor die jeug in landbou en hoe vroeë blootstelling die volgende geslag landbouleiers kweek. Sy gee ʼn oorsig van die belangrikheid van praktiese blootstelling aan lanbou, hoe innovasie en ervaring mekaar ontmoet en deel ook…
9 Jul 12AM 4 min

Agriskoops - 8 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met dr. Gerhard Verdoorn van CropLife SA. Hy bespreek 'n inisiatief wat boere in Noordwes, Mpumalanga en Limpopo toelaat om gratis van verouderde plaagdoders ontslae te raak. Hy verduidelik wat boere moet weet oor hoe om dit veilig aan CropLife SA oor te handig.
8 Jul 2AM 4 min

Agriskoops - 7 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor die belangrikheid van reaksietyd wanneer dit kom by opsporings- en vlootbestuurskwessies. Sy verduidelik ook wat kliënte kan verwag wanneer hulle Baytrac vir ondersteuning kontak.
7 Jul 12AM 4 min

Agriskoops - 6 Julie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor energie wat een van die grootste bedryfsrisiko’s in die landbou geword het, weens die stygende koste van kragvoorsiening en brandstof. Hy verduidelik watter boerdery-aktiwiteite die meeste deur stygende diesel- en elektrisiteitskoste…
6 Jul 2AM 5 min