Vrou Vrouer Vrouste
Loading player...
Petronel Baard gesels met Karlien oor Vrou, Vrouer, Vrouste.
As deel van die FNB Windhoek Woordfees span die geliefde sangeres en liedjieskrywer Petronel Baard en die bekroonde kunstenaar en woordsmid Lidi de Waal kragte saam vir ’n unieke teaterproduksie wat humor, musiek, poësie en die kuns van storievertelling verweef in ’n viering van vrouwees en menslikheid.
Vrydag 26 Junie in Swakopmund en Saterdag 27 Junie by Droombos.
Kry nou jou kaartjies by webtickets.