#OntbytMetDoepieEnNina - Kurt Darren(Langarm & Liefde)

Loading player...
Na die massiewe sukses van onlangse treffers “6 7” en “Hop Hop Spinnekop” neem Suid-Afrikaanse trefferkunstenaar Kurt Darren aanhangers terug na waar hulle oorspronklik op sy musiek verlief geraak het - die dansvloer.
“Langarm en Liefde” is propvol aansteeklike energie, drywende ritme en romantiese "flair" - ’n lied gemaak vir draai onder die ligte, stof wat spat van die dansvloer en harte wat saam met die musiek klop.
19 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek terugvoer

Na 'n ongelooflike geseende GEEWEEK gesels ons met die verskillende rolspelers van die organisasies wat ons help. Saam ons kuier Charlene Jackson - Hannah Charity, Theo de Jager - Saai en Annelie van der Linde - Eleos oor wat GeeWeek vir hulle beteken het.
19 Jun 21 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 22 Junie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
22 Jun 5 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Roan Ash (Nuwe Enkelsnit)

Die Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Roan Ash het sy nuutste enkelsnit, "Still Know How To Love You", onthul, geneem van sy krities bekroonde EP Thieves, wat in Desember 2025 deur Warner Records Nashville vrygestel is. Die snit is 'n kragtige vertoonkas van Ash se kenmerkende klank - rokerige sang gelaag oor ryk,…
18 Jun 11 min

#OntbytMetDoepieEnNina - ONS (Nuwe enkelsnit)

ONS terug met hul volgende kleurhoofstuk – geel – in die vorm van hul splinternuwe enkelsnit, "Vêr Van Die Huis Af". Hierdie tong-in-die-kies kuierliedjie vang daardie gevoel perfek vas wanneer die kuier net té lekker is en die laaste plek waar jy wil wees, jou eie huis is. Dis 'n…
15 Jun 17 min