
Israel het kinders geteiken, skuldig aan oorlogmisdade, volksmoord
Loading player...
ʼn Ondersoekkommissie van die Verenigde Nasies sê Israelse owerhede en veiligheidsmagte het doelbewus Palestynse kinders geteiken wat gelei het tot volksmoord, misdaad teen die mensdom en oorlogsmisdade. ʼn Verslag deur die VN se onafhanklike ondersoekkommissie oor die Palestynse gebied, het gefokus op beweerde oortredings van internasionale reg, menseregtevergrype en die basiese oorsake van konflik tussen Israel en Palestyne. Die kommissie se voorsitter Srinivasan Muralidhar.

