
Leierskap van Nasionale Jeugraad moet hersien word
Loading player...
Die geweld en chaos by die Nasionale Jeugraad se algemene vergadering oor die naweek het hernude vrae oor die instelling se relevansie en onafhanklikheid laat ontstaan. Die voorsitter van die LPM Jeugbevel, Duminga Ndala, sê die botsings het die raad in oneer gebring en swak leierskapsdissipline onder jong leiers blootgelê. Sy sê aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die aanstelling van leierskap by die instelling hersien moet word.

