
Primêre, sekondêre sektore trek swaar in eerste kwartaal
Loading player...
Namibië se ekonomie het 'n vroeë hupstoot in die eerste kwartaal van 2026 gekry van sterk groei in die dienstesektor, maar dalings in mynbou en vervaardiging het steeds die algehele prestasie beïnvloed. Volgens die Namibiese Statistiek-agentskap is die prestasie gedryf deur 'n uitbreiding van 5,1 persent in tersiêre nywerhede, gelei deur groothandel- en kleinhandel. IJG se finansiële ontleder, Kari Rossouw, merk op dat die sekondêre en primêre nywerhede gekrimp het:

