
Kenner sê hoekom dagga so gewild is
Loading player...
Reaksie word ontvang op die arrestasie van 'n 28-jarige man wat Sondag met dagga van 741 000 Namibiese dollar betrap is. Vroeër in die maand het die polisie drie verdagtes in twee afsonderlike daggaverwante voorvalle in die Erongo- en //Kharas-streke in hegtenis geneem en dwelms met ’n gesamentlike straatwaarde van 84 450 dollar gekonfiskeer. Dagga is die mees algemene dwelm wat gevind word. Kosmos 94.1 Nuus het met NamPol se ouddwelmhoof Hermie van Zyl gepraat.

