
SAPD se optrede na die migrasie-optogte duur voort
Loading player...
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê die polisie sal voortgaan met optrede na die landwye massa-optogte teen ongedokumenteerde migrante. In 'n media-inligtingsessie het die adjunk- nasionale polisiekommissaris, Tebello Mosikili, gesê die polisie bly daartoe verbind om vinnig op te tree teen enigiemand wat openbare veiligheid bedreig, terwyl hulle ook verseker dat burgers hul grondwetlike reg op vreedsame betogings kan voortsit:

