
Libbok verwag strawwe stryd Saterdag
Loading player...
Die Springbok-losskakel Manie Libbok sê hulle maak gereed vir ʼn strawwe kragmeting teen Engeland in hul Nasieskampioenskap-openingswedstryd Saterdag op Ellispark. Die span het gister hulle voorbereiding afgesluit. Engeland se afrigter, Steve Borthwick, kondig sy span vandag aan. Libbok, wat sy rol as spelleier volstaan en seker maak die Bokke speel op die regte plekke, sê dis sy werk om die span aan te dryf:

