
Erich Schoeman - Angs
Loading player...
Ons gesels oor die anatomie van vrees en invloed op jou liggaam en brein. Ons kyk wat in die Bybel staan, en hanteer angs sonder om skuldgevoelens te he. Wat is die verskil tussen chroniese bekommernis en gesonde bekommernis. Die punt: Jesus weet presies waardeur ons gaan, en daar is altyd hoop, reik uit en vra vir hulp.

