
Nuwe eier-standaarde sal produsente, publiek beskerm
Loading player...
Namibië ontwikkel 'n nuwe nasionale standaard vir die gehaltebeheer van tafel-eiers, en produsente sal die geleentheid kry om bydraes te maak. Die Namibiese Standaarde-instituut skep die standaard wat van toepassing sal wees op tafel-eiers, en sluit eiers vir verwerking, verkoelde eiers en bewaarde eiers uit. Kosmos 94.1 Nuus het met Eckard Waldschmidt van die Pluimveeprodusentevereniging gepraat.

