
Zelensky bewys aan Rusland dat oorwinning nie 'n uitgemaakte saak is nie
Loading player...
Die Britse verdedigingsanalis, professor Michael Clarke sê dat die Oekraïne groot winste maak in sy oorlog teen Rusland. Met die afgelope weke se aanvalle diep in Rusland en veral op olie-infrastruktuur, is die Oekraïne, in sy mening, besig om te bewys dat dit nie onvermydelik is dat hulle die oorlog sal verloor nie.

