
Sesde uitgawe van Business Summit Namibia bevestig
Loading player...
Die jaarlikse Business Summit Namibia se sesde byeenkoms sal later vandeesmaand plaasvind, met organiseerders wat ongeveer 1 000 deelnemers van regoor die land en die streek verwag. Die beraad, wat tot een van Namibië se toonaangewende platforms vir entrepreneurs en sakeleiers gegroei het, sal op 25 Julie by die Mercure Hotel in Windhoek aangebied word. Die beraad se administrateur, Sililo Mabakeng, het meer:

