Kus tot kruin ๐ŸŒ Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Loading player...
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies.
๐ŸŽ™๏ธ Hulle gesels oor:
โš ๏ธ Biomassa- en karkasbestuur nรก rampe
๐ŸŒŠ Gevaarlike goedere wat nรก vloede op ons strande uitspoel
๐ŸŒฑ Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing
Hierdie is sake wat ons almal raak en wys hoe belangrik voorbereiding, verantwoordelike optrede en bewaring van ons kosbare natuur is.
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM
๐Ÿ’ป Luister regstreeks: www.sfmstreek.com
๐ŸŽง Luister weer:
KUS TOT KRUIN โ€“ waar ons die belangrike omgewingsake bespreek wat ons kus, ons natuur en ons toekoms raak.
9 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Demokratiese Alliansie: Munisipale Verkiesing 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID - 6 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID Dirk Kotzรฉ stel twee van die DA se wyksraadslede, Leon van Dyk (Wyk 10) en Lindie Edwards (Wyk 6), aan luisteraars bekend. Die gesprek fokus daarna op gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai, onder meer: โ€ข die rol van die JOC en ander veiligheidsinisiatiewe โ€ข uitdagings enโ€ฆ
6 Oct 27 min

Kus tot kruin - ๐ŸŒฟ bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026

๐ŸŒฟFred gesels vandag oor die voorreg รฉn voordele daarvan om in โ€™n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. ๐Ÿ“ธ Ons kyk na โ€™n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vasโ€ฆ
1 Oct 16 min

Kus tot kruin ๐ŸŒŠ van strandskoonmaak tot haaiswem โ€“ 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! ๐Ÿงน โ€™n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. ๐Ÿฆˆ Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. ๐ŸฆŒ Die redding van โ€™n beseerde bokkie langs die pad. ๐ŸŒ En โ€™n bietjie internasionaleโ€ฆ
24 Sep 15 min