Tom Kim vat Skotse Ope

Loading player...
Tom Kim van Suid-Korea het sy eerste PGA Toer-titel in drie jaar opgeraap toe hy die Skotse Ope by die Renaissance-klub gewen het. Die 24-jarige Kim het ʼn oorwinning van twee houe oor die Australiër, Min Woo Lee, behaal om sy vierde PGA Toer-titel te buit. Die Skot, Robert MacIntyre, is met vier houe minder gelykop derde saam met die Brit, Matt Fitzpatrick, Keita Nakajima van Japan en die Amerikaner, Johnny Keefer. Rory McIlroy van Noord-Ierland is sewende. Kim sê na ʼn paar moeilike jare waardeer hy hierdie oorwinning selfs meer:
13 Jul 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Verskeie gebiede in Tshwane kry dalk waterbeperkings weens druk op stelsel  

Die Stad Tshwane sê hy gaan voort met waterbeperkings, Met hoë verbruik wat druk op die stelsel plaas. Hoewel sommige reservoirs 'n effense verbetering getoon het, bly ander steeds laag of leeg. Gebiede soos Ga-Rankuwa, Louwlardia, Winterveld, Mooikloof en Queenswood bly onder druk, terwyl ander gebiede ook moontlik beperkings sal…
29 Oct 2AM 1 min

Werke-ministerie en NSI span kragte saam om plaaslike vervaardiging te bevorder 

Die Ministerie van Werke en Vervoer en die Namibiese Standaarde-instelling, NSI, het ’n ooreenkoms onderteken om plaaslike vervaardiging te versterk en Namibiese produkte te bevorder. Die samewerking sal plaaslike vervaardigers en klein ondernemings help om produkte te lewer wat aan nasionale en internasionale veiligheids- en gehaltestandaarde voldoen. NSI se uitvoerende…
29 Oct 2AM 1 min

Cirrus Capital waarsku oor impak van repo-koersverhoging op landbou

Die Bank van Namibië het Woensdag die repokoers met 25 basispunte tot 7 persent verhoog, die hoogste sedert die begin van 2025. Die skuif beteken die prima-uitleenkoers van plaaslike handelsbanke styg van 10,25 persent tot 10,5 persent. Die besluit is veral slegte nuus vir die land se landbousektor, wat reeds…
29 Oct 2AM 1 min

Nekongo verdedig N$88,6 miljard-begroting vir 2026/27

Swapo-LP Ephraim Nekongo sê hy steun die voorgestelde begrotingstoewysing van 88,6 miljard Namibiese dollar vir 2026/27, met die fokus op onderwys, gesondheid en werkskepping. Hy sê gesubsidieerde tersiêre onderwys bevoordeel sowat 87 000 studente, terwyl die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds van 317 miljoen dollar na verwagting sowat 7 110 werksgeleenthede sal skep…
29 Oct 2AM 1 min