
Erich Schoeman - Hoe om `n Godvresende gesin te bou
Loading player...
In hierdie gesprek gesels ons oor die fondasie van elke gesin, en dit is om eerste deel te word van God se gesin. Hoe het ons mekaar lief te midde van konflik en misverstande. Ons word aangemoedig om saam te bid en Woord te lees.

