Henties Kindness Rockgarden
Loading player...
Ek gaan stap gereeld in Henties met my hond Bailey en die eendag toe ontdek ek hierdie oulike klip-tuin wat bietjie kleur gee aan die sanderige dorpie. Dit trek dadelik jou oog en laat jou glimlag. My vriend CJ vertel toe vir my van Barrine Blom, die vrou wat hierdie oulike stukkie "joy" geskep het.
Ek was toe gelukkig genoeg om vir Barrine te ontmoet een laat namiddag op die strand tydens oosweer waar sy en 'n vriendin ook die heerlike weer en sonsondergang gaan geniet het. Sy het dadelik ingestem om met my te gesels oor haar "Kindness Rockgarden" en hoe dit gebeur het dat sy besluit het om dit te skep.