Chris Chameleon: Dr. Uyl se spieël (deel twee)
Loading player...
Deur Chris Chameleon
Ansie voel hoe haar gemoed vol skiet. Sy verstaan nie wat oor haar kom nie. ʼn Snik, diep uit ʼn deel van haar bors waarin sy so lank gelede asem geteug het dat haar lyf al vrede gemaak het daarmee dat dit nie bestaan nie, betrap haar onverhoeds.