
Copps 94.1: Drie motors in ernstige botsing in hoofstad
Loading player...
Maandeinde in die hoofstad het baie stiller as verwag verloop met net een ernstige voorval wat Vrydagaand die aandag van die Copps 94.1-span en die Namibiese polisie geverg het toe drie voertuie in die omgewing van Nampower in ‘n botsing betrokke was. Francois Lottering van Kosmos 94.1 was oudergewoonte op sy pos en doen verslag van die toneel:

