🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID Dirk Kotzé stel twee van die DA se wyksraadslede, Leon van Dyk (Wyk 10) en Lindie Edwards (Wyk 6), aan luisteraars bekend. Die gesprek fokus daarna op gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai, onder meer: • die rol van die JOC en ander veiligheidsinisiatiewe • uitdagings en…
🌿Fred gesels vandag oor die voorreg én voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. 📸 Ons kyk na ’n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas…
Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
All the wonderful rain has brought our gardens back to life, but it has also created the perfect conditions for snails and broadleaf weeds to thrive! In this week’s Protek Home & Garden, Danny chats to Paul Hartzenberg from Protek about keeping your garden healthy and your lawn looking its…
Hierdie week is ons fokus op ons kusgebied en die globale deelname om op Sat. 19 Sept oral bekombaar, gemors van mense op te tel op ons strande.. Daar is die wat mors en die wat skoonmaak en natuurlik diè wat nie omgee. As u moontlik naby die kus woon…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.