Ons almal het al op een of ander manier swaargekry, of gaan dalk nou deur swaarkry. Erich gesels met ons oor geloof, oor die effek van swaarkry wat positief of negatief in jou lewe kan wees, en die feit dat ons `n lewende HOOP in Jesus Christus het.
`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan.
Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd.
Mat-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, 'n miskraam en "Joy that comes in the morning and mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
Oom Dirk kom getuig oor die HERE se hand tydens `n gewapende roof , en ook van `n onlangse wonderwerk toe hy menslik gesproke nie moes geleef het nie. BUT GOD!!
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.