#WeeksdaeVibesMetVenita - Callum Stoltz | 11 Augustus

Loading player...
Callum Stoltz het by Christo Golden (in vir Venita) kom kuier op #WeeksdaeVibes oor sy nuwe enkelsnit Not My Girl.
11 Aug English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Christiaan Ackerman | 12 Augustus

Christiaan Ackerman het die VIBES in #WeeksdaeVibesMetVenita gesit! Venita het die kans gekry om die mens agter die karakter van Juvan in Diepe Waters beter te leer ken – en wat ’n lekker kuier was dit net nie! Christiaan vertel meer oor hoe hy voorberei wanneer hy ’n nuwe karakter…
12 Aug 31 min