#WeeksdaeVibesMetVenita - Christiaan Ackerman | 12 Augustus

Loading player...
Christiaan Ackerman het die VIBES in #WeeksdaeVibesMetVenita gesit! Venita het die kans gekry om die mens agter die karakter van Juvan in Diepe Waters beter te leer ken – en wat ’n lekker kuier was dit net nie! Christiaan vertel meer oor hoe hy voorberei wanneer hy ’n nuwe karakter aanpak, wat dit verg om iemand anders se storie en persoonlikheid te verstaan, en hoe hy homself in elke rol verdiep.
12 Aug English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min